ref # 265

 ref # 265

print
R 1 740 000 (82 660 EUR*)

select a 2nd currency

mortgage calculator

3
3
4

Property Features
Access Gate
Built In Cupboards
Built-in-Braai
Dining Room
Entrance Hall
Family/TV Room
Fence
Fireplace
Free Standing
Garden
Guest Toilet
Irrigation System
Kitchen
Lapa
Laundry
Lounge
Main Ensuite
Patio
Paving
Pets Allowed
Pool
Scullery
Study

Gebou vir leef, lag en lank onthou! Perfekte familiehuis, in Fichardtpark, Bloemfontein!!

Baie ruim & lieflike 3-slaapkamer familiehuis in een van Bloemfontein se mees gesogte en veilige woonbuurte – net ’n klipgooi van Bobbiespark Sportgronde!

n Ongelooflike geleentheid om stylvol te leef en heerlik te kuier!

- 3 Ruim slaapkamers + studeerkamer
- 3 Badkamers
- Gesellige sit- en eetkamer met kaggel
- Droom-kuierarea met ingeboude braai, kroeg & skuifdeure
- Groot lapa, swembad & pragtige tuin
- Netjiese kombuis met aparte vrieskas/strykarea
- Groot wendyhuis met krag & kaste
- 4 Motorhuise + werksarea
- Ten volle omhein – veilig & privaat

Perfek vir families wat lief is vir ruimte, onthaal en gemak!

Kontak Leon van Quantum Property Brokers
071 675 5387
Moenie hierdie juweel misloop nie!

Message Agents

Louise de Bruin, estate agent


+27 (0)62 619 1047
 whatsapp agent

  email agent

Leon de Bruin, estate agent


+27 (0)71 675 5387
 whatsapp agent

  email agent